My eerste kennismaking met die Suid-Afrikaanse skrywer, Gail Schimmel, het my aangenaam verras en my uitgeboul.
Maak gereed vir Showmax se nuutste Afrikaanse dokumentêr, 'Tiek Tok Boom!,' wat op 18 Februarie 2025 vrygestel word.
Van Jaarsveld het sy opgewondenheid oor die geleentheid gedeel en vertel dat hy geëerd is om die rol aan te pak.
Vanjaar is 'n merkwaardige mylpaal in die geskiedenis van Afrikaans, aangesien die taal sy 100ste verjaardag vier.
Hierdie eye-opening 90 minute dokkie neem ’n diep duik in die wêreld van Afrikaanse TikTokers wat die platform na nuwe en ...