News

“Jy’t my hart gebreek . . . Ek gaan joune brand . . .” Dit was na bewering die kleuterskooljuffrou se woorde aan haar kêrel.
As daar een speler is wat baie opgewonde is oor Duane Vermeulen se besoek Dinsdag aan die Cheetahs, is dit die agtsteman ...
Die Amerikaanse popster Katy Perry het Maandag op ’n hoë noot ’n kort maar geskiedkundige uitstappie na die ruimte voltooi.
Derek Sait, beskuldigde nommer twee in die moordsaak van Stefan Smit, wynboer van Stellenbosch, ontken ten sterkste dat hy ...
Inwoners langs die Vaalrivier in Bloemhof en Christiana in Noordwes kon teen Maandag stadigaan die skade begin bekyk nadat ...
Die Internasionale Monetêre Fonds het Maandag in ’n verslag gewaarsku dat handelspanning tot die ineenstorting van ...
Paarl Gimnasium en Affies het Saterdag in eendeweer in die Kaapse Wynland vir die eerste keer in ’n dekade die louere gedeel.
Die kapteins, Neil Brand van die Titans en Dominic Hendricks van die Lions, met die trofee en wentjek hier saam met Enoch ...
Die rand het Maandag onder R19 teenoor die dollar versterk en die week lange verswakking tot sy swakste vlak verlede week tot ...
’n Tweede verdagte is in hegtenis geneem nadat ’n man van Eersterust, Pretoria, dood is toe drie vermeende motorkapers hom en ...
Slaggate op die pad tussen Welkom en Wesselsbron het Sondagaand veroorsaak dat ’n motor rol en in die veld beland.
Talle vrae het ontstaan nadat twee motorfietse Sondagaand op die een of ander manier teen mekaar gebots het in Escombe, ...