Henkie van der Walt het ernstige beserings opgedoen en is met ‘n traumatiese breinbesering in die intensiewe hoësorgeenheid opgeneem.
Rein Talia Bergh, die tweede pienkvoet van Mej. Suid-Afrika, Melinda Bam, en haar man, Adriaan Bergh, is op 22 November 2024 ...
‘n Polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk sê die klopjag het gevolg ná ‘n intensiewe ondersoek deur ‘n multi-dissiplinêre span wat eenhede van die Wes-Kaap ingesluit het. Sy sê die verdagte is verbind ...
In Junie verlede jaar het Aleysha Ortiz met lof aan Hartford Openbare Hoërskool in Hartford, Connecticut, gematrikuleer en ...
LOADSHEDDING maak die naweek ’n comeback. Eskom het aangekondig dat Fase 3-beurtkrag vanaf 14:00 vandag geïmplementeer sal ...
Die ATKV-mentorskapprogram bestaan uit ses dae van intensiewe opleiding deur van die bekendste mense in die Afrikaanse musiekbedryf. Nie net word musikale mentorskap in die vorm van melodie- en liriek ...