News

Die roete is op N.G. Kremetart se terrein en daar sal 12 stasies wees wat oomblikke in Jesus se lyding verteenwoordig. Die roete is oop van 14-18 April van 09:00-18:00. Besoekers kan enige tyd ...
stap mense met kruise die 3km sirkelroete deur die dorp se strate met verskeie stasies langs die roete wat die lewe en gelykenisse van Jesus uitbeeld. Vir die afgelope weke het die dorp se mense ...
Die herstel van die panele het in Januarie verlede jaar begin, met die doel om die kleure van die oorspronklike skilderye te herwin en het 'n breër projek ingesluit om te herstel twee maritieme ...
WANNEER laas het jy van publieke vervoer in die Wes-Kaap gebruik gemaak? Ek ag myself bevoorreg om positief op hierdie vraag te kan antwoord, want ek het my eerstehandse ervaring hiervan in die Kaapse ...
Die verdagtes is aangekeer terwyl hulle na bewering betrokke was by onwettige aktiwiteite by die Samaria- en Nuttabooi-myngebiede in onderskeidelik die Frances Baard - en Namakwa-distrik in die ...
“Deel van die rehabilitasie is klimstrukture en natuurlike plantegroei. Ons sal ook aktiwiteite voorsien om hulle fisiese aktiwiteite te bevorder en hulle sielkundig help aanpas.”: ...
Die VF Plus het ʼn beroep op die publiek en eerlike polisielede gedoen om hierdie soort misdadige aktiwiteite aan te meld en nie uit vrees vir vergelding stil te bly nie. Die VF Plus verstaan die ...
Polisiesamewerking is noodsaaklik, en plaaslike stasies word versoek om die probleem te prioritiseer. ’n Meer gestruktureerde en doeltreffende toepassing van bestaande wette, insluitend die Nasionale ...
Ringkop in motorsport in hof nadat hy na bewering met twee kleutersussies lol Nat Paasnaweek oor binneland en die suide verwag VS-boer gooi vullis in munisipale kantoor: ‘Julle moet ’n bietjie kom ...
Geniet bekroonde wyne in die proelokaal of plaaslike disse by Mila Restaurant, geleë in 'n pragtige 19de eeuse waenhuis. Aktiwiteite sluit in perdry, e-ritte, pieknieks, stap en fietsry. Verblyf ...
Die prestasie in die sekondêre nywerhede is hoofsaaklik gedryf deur drank, basiese nie-ysterhoudende metaal en regeringskonstruksie-aktiwiteite, het die NSA bygevoeg. Tersiêre nywerhede groei "Die ...