News

4. Die opvangs van al die stasies op jou radio is swak Die opvangs vir die radiostasies is nie oral ewe goed nie maar gewoonlik is ten minste RSG uitstekend. “As almal swak is – veral as dit n ...
Toevalle kan sonder waarskuwing voorkom, wat dit veral gevaarlik maak vir diegene wat dit tydens slaap of tydens daaglikse aktiwiteite soos bestuur of swem kan ervaar, berig Cleveland Clinic. Hoewel ...
WANNEER laas het jy van publieke vervoer in die Wes-Kaap gebruik gemaak? Ek ag myself bevoorreg om positief op hierdie vraag te kan antwoord, want ek het my eerstehandse ervaring hiervan in die Kaapse ...
Verder funksioneer elke skool as ’n afsonderlike entiteit met sy eie inkomstestrome, uitgawes, personeel en aktiwiteite. Hy ontken dat KleuterZone ’n piramideskema is en belowe dat niemand ...
Die verdagtes is aangekeer terwyl hulle na bewering betrokke was by onwettige aktiwiteite by die Samaria- en Nuttabooi-myngebiede in onderskeidelik die Frances Baard - en Namakwa-distrik in die ...
“Boere en gemeenskappe moet waaksaam bly, verdagte aktiwiteite dadelik aanmeld en nou saamwerk met veediefstaleenhede en gemeenskapspolisiëringsforums.” ...
Die VF Plus het ʼn beroep op die publiek en eerlike polisielede gedoen om hierdie soort misdadige aktiwiteite aan te meld en nie uit vrees vir vergelding stil te bly nie. Die VF Plus verstaan die ...