News

Almal bespreek CON MUM op die oomblik. Dit is een van daardie raar-maar-waar stories waar ‘n meesterskelm weerloosheid vinnig raaksien en dit uitbuit. Dis ‘n dokumentêr, en jy sal nie glo wat jy sien ...
Ekonome sê die spanning in die Regering van Nasionale Eenheid werp ‘n skadu oor die land se ekonomiese toekoms. Die hoofekonoom van die Standard Chartered Bank se afdeling vir Afrika en die ...
Die president van die ANC, Cyril Ramaphosa, sê die regering sal hom nie laat voorsê deur die sakegemeenskap nie. Hy sê die sakegemeenskap speel wel ‘n sleutelrol in die ekonomie. Dit kom nadat die ...
Die polisie in Gqeberha in die Oos-Kaap het die gemeenskap gevra om na vore te kom met inligting, nadat ‘n man wat verbind word met die moord op die gemeenskapsaktivis, Pamela Mabini, gister in ...