News

Almal bespreek CON MUM op die oomblik. Dit is een van daardie raar-maar-waar stories waar ‘n meesterskelm weerloosheid vinnig raaksien en dit uitbuit. Dis ‘n dokumentêr, en jy sal nie glo wat jy sien ...
Die Inkomstediens het bekend gemaak dat hy in die 2024/2025 geldjaar een komma agt vyf duisend miljard rand se belasting ingevorder het. Die Inkomstediens sê dit is agt komma agt miljard rand meer as ...
Goeie nuus vir motoriste is dat brandstofpryse om middernag daal, te danke aan laer internasionale oliepryse en die sterker rand/dollar-wisselkoers. Volgens die Departement van Minerale en ...
Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola het die hoof van die polisie se eenheid vir familiegeweld, kinderbeskerming en seksuele ondersoeke opdrag gegee om toesig te hou oor die ondersoek na ...
Die Minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni sê die DA se teenkanting teen die begroting, hou nie verband met die voorgestelde BTW-verhoging nie. Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana ...
Die Wes-Kaapse Minister van Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, het gevra dat die verbod op kosprodukte wat kannabis bevat, omgekeer word. Meyer sê die nuwe verbod gaan die ...
‘n Vyf-en-veertigjarige onderwyseres is vanoggend by haar werksplek in Algoa Park in Gqeberha ontvoer. Die polisie het bevestig dat drie verdagtes haar uit haar voertuig in ‘n ander voertuig ingedwing ...
Adjunk-president Paul Mashatile het Suid-Afrikaners die versekering gegee dat die regering gebeurlikheidsplanne ontwikkel om die impak van die verminderde Amerikaanse befondsing vir MIV/ Vigs pasiënte ...
Die Menseregtekommissie in Mpumalanga het ‘n beroep op die provinsiale regering gedoen om aandag te gee aan uitdagings met dienslewering. Die provinsiale kommissaris, Eric Mokoanyama het gepraat by ‘n ...
Die direkteur-generaal van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Zane Dangor, sê president Donald Trump van Amerika se besluit om 30-persent tariewe teen Suid-Afrika, in te stel, moet teen die ...
Die Minister van Polisie, Senzo Mchunu het die aanval op gemeenskapspatrolleerders in die Marry Me-informele nedersetting in Soshanguve, noord van Pretoria, veroordeel. Vier patrolleerders is op die ...
Adjunkpresident Paul Mashatile sê menseregte moet ‘n werklikheid wees in Suid-Afrikaners se lewens, en nie net ‘n ideaal nie. Mashatile was die hoofspreker by die nasionale regering se ...