News

Hy meld dat hulle ’n toename het in slange wat in huise en besighede gaan skuil weens die baie reën. Dit is egter ook die draai van die seisoen en slange is op jag voor hulle gaan hiberneer.
Anchoring the west side of Indianapolis, the White River State Park offers 250 acres of green space dotted with memorials and museums as the Central Canal and the White River offer waterways in ...
“Hierdie voertuie is nie bloot hulpmiddels vir vervoer nie, dit is vervoermiddele van beskerming, wat ons polisiebeamptes bemagtig om vinniger op noodgevalle te reageer, misdaad te bekamp en die ...
Die departement moedig ook inwoners, besighede en nywerhede aan om waterbesparings gewoontes aan te kweek. Oor die provinsie heen het die Wes-Kaapse damverslag wat rekord hou van 44 damme, getoon ...
Suid-Afrika is op onbekende terrein ná onenigheid oor die voorgestelde begroting. Die regering van nasionale eenheid is steeds erg verdeeld oor die begroting, wat uiteindelik ná ’n maand opnuut ...
Griffith Observatory sits on the south face of Mount Hollywood and overlooks the Los Angeles basin. Its location gives visitors impressive views of the surrounding area, which many rave about.
The wording of the draft legislation giving effect to the expansion of the zero-rated value-added tax (Vat) list has caused confusion and may lead to unintended consequences. Despite intensive ...
“Ons doel is om voetverkeer na ons steunsentrums aan te moedig. Ons wil maklik wees om te vind en deel van plaaslike gemeenskappe word, verhoudings met besighede en skole ontwikkel, en ook aan ...
RNE: Hernude woede uit ANC-geledere ná DA-lede Israel besoek Inwoners in Waterkloof, ‘ou ooste’ kan hul kerse wegpak, sê metro Bid vir hom, vra familie van Amerikaanse sendeling wat ontvoer is ...
“Besighede is afhanklik van kliënte en wanneer ... word wetstoepassers ook gevra om ekstra wetstoepassing te doen in hierdie areas om misdaad te voorkom.” Hy beklemtoon dat die toenemende ...
Absa Group reported profit that exceeded analysts’ forecasts as South Africa, the lender’s home market, recovers from years of economic decay. Headline earnings increased 9.9% to to R22.06 ...
Namibië is een van die lande in Afrika waar misdaad die minste voorkom, met ֹ’n misdaadtelling van slegs 4,3 uit 10. Net sewe ander Afrikalande het laer misdaadvlakke. Daarbenewens kon Namibië daarin ...