News

Almal bespreek CON MUM op die oomblik. Dit is een van daardie raar-maar-waar stories waar ‘n meesterskelm weerloosheid vinnig raaksien en dit uitbuit. Dis ‘n dokumentêr, en jy sal nie glo wat jy sien ...
Die direkteur-generaal van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Zane Dangor, sê president Donald Trump van Amerika se besluit om 30-persent tariewe teen Suid-Afrika, in te stel, moet teen die ...
Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola het die hoof van die polisie se eenheid vir familiegeweld, kinderbeskerming en seksuele ondersoeke opdrag gegee om toesig te hou oor die ondersoek na ...
Die Inkomstediens het bekend gemaak dat hy in die 2024/2025 geldjaar een komma agt vyf duisend miljard rand se belasting ingevorder het. Die Inkomstediens sê dit is agt komma agt miljard rand meer as ...
Die Minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa het planne aangekondig vir ‘n multi-miljard randse transmissie-infrastruktuurprojek wat in samewerking met die privaat sektor van stapel gestuur ...
Goeie nuus vir motoriste is dat brandstofpryse om middernag daal, te danke aan laer internasionale oliepryse en die sterker rand/dollar-wisselkoers. Volgens die Departement van Minerale en ...
Elf kinders tussen die ouderdomme van 13 en 17 is gered van ‘n ongeregistreerde skuiling in Schoemansville, naby die Hartbeespoortdam. Die polisie het tydens ‘n klopjag op die perseel beslag gelê op ...
Reddingswerkers in Bangkok in Thailand het verskeie liggame onder die puin uitgehaal van ‘n wolkekrabber wat weens Vrydag se aardbewing ingetuimel het. Die dodetal in Bangkok staan op 17, terwyl meer ...
Die mynwerkersvakbond die N.U.M se politieke raad het besluit om die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty te steun in die komende plaaslike regeringsverkiesings. Lede van die politieke raad het die ...
Die polisie in KwaZulu-Natal het ‘n soektog van stapel gestuur na tien verdagtes wat verbind word met ‘n transitorooftog in Pietermaritzburg laat gisteraand. ‘n Polisiewoordvoerder, Thenjiswa Ngcobo ...
Die militêre regering in Mianmar sê die dodetal na gister se kragtige aardbewing, het tot duisend-en-twee gestyg. Meer as tweeduisend-300 mense is ook beseer en 30 word vermis. Meeste van die sterftes ...
President Cyril Ramaphosa het die Wysigingswet op Algemene Intelligensiewette onderteken wat ten doel het om Suid-Afrika se intelligensiedienste te hervorm. Die wet sal toesighouding en ...